Dit is vandag 33 jaar sedert wyle Nelson Mandela in Februarie 1990 uit die destydse Victor Verster-gevangenis in die Paarl vrygelaat is.

Hy is vrygelaat nadat hy byna 27 jaar in die tronk uitgedien het.

Kyk gerus die dokumentêre video hieronder: