Mandri se eenvrouvertoning, VROU ENS, speel tans in leefruimtes van mense regoor Suid-Afrika.

Kyk na haar insetsel op Instagram oor “Mart-Mari Louise” se nuutste kêrel. ‘n Engelsman – boonop vol tattoes.

Klik hier om die artikel te lees en die video te kyk.