Tesla se eerste elektriese “pickup truck” kan nou reeds op Tesla se webtuiste bestel word.

Tesla se Cybertruck sal na verwagting sowat $50 000 (R895 316) kos wanneer dit in 2023 beskikbaar gestel word.

Voorafbestellings eis ‘n deposito van $100 om jou “ry in die lyn” te verseker.

Jy kan die video hieronder kyk: