Oraloor die internet word video’s gedeel van reddingspogings na die aardbewing in Sirië en Turkye.

Klik hier om te kyk hoe ‘n man ‘n hond help wat aanhou grawe om haar babahondjie te red.