Die Economic Freedom Fighters (EFF) veroordeel met “minagting die pure geweld en barbaarse gedrag” wat in die parlement plaasgevind het, waarin lede van die polisie, lede van presidensiële beskermingseenheid en individue geklee in militêre drag parlementslede “aangerand” het.

Klik hier om die artikel te lees.